Suid-Afrikaanse etniese groepe en kulture

Oorheersende bevolkingsgroepe in Suid-Afrika:
██ Blanke Suid-Afrikaners ██ Geen dominante nie

Suid-Afrika staan bekend as die "Reënboognasie" weens sy etno-kulturele verskeidenheid. Die Khoisan of Boesmans word as die oudste inwoners van Suid-Afrika geag.

Die etniese kulture van Suid-Afrika behoort aan 'n aantal breër kulturele en linguistiese groepe:

Ten spyte van die eenheid gesuggereer deur taalooreenkomste, toon hierdie etniese groepe uiteenlopende kulturele kenmerke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search